Saterdag
Begin 15:00The Testing of your Faith
Hallo Almal
Hoop dit gaan sommer voor die wind op hierdie Donderdag!!!
Ek wil julle net herinner aan die “Testing of your Faith” kursus wat begin op 04 Oktober 2025 om 15:00 in ons kerksaal.
Daar is reeds baie boeties en sussies wat hulle name opgegee het, maar…..ek sien ook dat van ons mensies nog nie gereageer het nie.
Onthouā¦
Ons sal die inskrywings MOET stop by Maandag, 22 September 2025.
Dit sal ons dan genoeg tyd gee om julle boekies reg te kry.
Hoop om gou van almal te hoor!!
Blessings
Morne
Kontak ons vir meer inligting
Teen 10 Augustus 2025 watter kursus u wil bywoon
Kostes = R120.00 per kursus (Sonder Superbook)
Kostes = R60.00 per kursus (Met Superbook)
Indien daar navrae is, kontakĀ vir Driekie (079 774 9947)

