Select Page

Makhaira

Volle Evangelie Kerk

Meer oor ons

Sondag  Diens Tye

 

 

Maandag  Diens Tye

Bybel Studies

 

 

Dinsdag  Diens Tye

Young Adults

 

 

Woensdag Diens Tye

Bid uur

 

 

Vrydag  Diens Tye

Jeug

 

 

Saterdag  V.E.K Ten Campus Kurses

 

 

 

UIT PASTOOR SE PEN…

Waar Groei Begin,

Beweeg God.

Groei is nooit sonder pyn nie. Groei

beteken om konstant te verander, en

verandering is nie altyd maklik nie.

Ons is baiemaal gemaklik en tevrede

met hoe dinge op die oomblik is en

kan selfs verandering weerstaan.

In die kerk is konstante groei egter

uiters noodsaaklik. ‘n Gemeente wat

nie groei nie sal uiteindelik

doodgaan. Gemeentegroei is dan ook

altyd die gevolg van persoonlike

groei. Wanneer lidmate op alle

vlakke begin groei, groei die

gemeente ook noodwendig. Daarom

is dit noodsaaklik dat ons

geleenthede sal skep, binne in

gemeente verband, wat persoonlike

groei sal bevorder.

Met ons visie nl. “SIEL VIR ‘N

SIEL”, is dit nodig dat ons ons

bekwaam sal maak om siele vir die

Here te wen.

Persoonlike geestelike groei is dus

onontbeerlik. Ek nooi u graag uit om

elke geleentheid wat gebied word te

gebruik om te groei, sodat jy ‘n

effektiewe instrument in die Meester

se hand sal wees vir die uitbreiding

van sy koninkryk. So sal ons

gemeente ook konstant groei.

Groete in Christus.

PASTOOR CHRISTO

PRETORIUS

Adres: 70 Houtkop weg, Duncanville, Vereeniging, 1939